SWARTLAND STRAATMARK - Sat, 17 Augustus 2019


Saterdag 17 Augustus kuier ons weer saam met ons plaaslike boere, entrepreneurs en wynmakers. Lewendige musiek, lekker kos van 'Marvel Bistro and Bakery' en 'n wynkroeg vol van die Swartland se juweel wyne en drankies. Kom geniet 'n dag saam met die hele familie in die Swartland.